RUSTIES LODGE & TILL BAR BIED AAN………JAKKIE LOUW!!!!
WAAR – Rusties Lodge, Donkerhoek pad – 2.2km van Rtb Kloof af
WANNEER – 23 Desember 2016
TYD – 17h00 tot laat
KOSTES – R50 p/p en kinders onder 12 – Gratis
- Geen eie drank/kos toegelaat nie
- Heerlike verversings te koop
- Kontant Kroeg ( Kaart Fasiliteit )
Kaartjies beskikbaar by die venue
Skakel Clinton by 071 512 0594 vir enige navrae of vir kaartjies